)

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Die eerste wedstryd vir kwartaal twee het vir Hoërskool Witteberg aangebreek. Dit was met hul hokkie wedstryde teen Hoërskool Goudveld tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Dit was ń goeie dag, so na die vakansie om sommer weer die fiksheid op te tel en die spelers reg te kry vir die res van die seisoen se wedstryde wat voorlê.

Witteberg se uitslae:

Meisies hokkie vs. Goudveld:

  • 1ste Span Dogters: Wen 2-1
  • 2de Dogters: Gelykop 1-1
  • 3de Dogters: Gelykop 2-2
  • 16A Dogters: Wen 9-0
  • 16B Dogters: Wen 4-0
  • 14A Dogters: Wen 3-1

Seuns vs. Goudveld

  • 1ste Span Seuns: Verloor 4-2
  • 2de Seuns: Verloor 3-1
  • 16A Seuns: Verloor 2-0
  • 14A Seuns: Wen 3-0

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal