Atletiek – Kamehelo Moloke, graad 7 leerder van Primêre skool Naudeville, Welkom het Hoërskool Goudveld in atletiek verteenwoordig.
Hy het deelgeneem aan die Hoërskole Lejweleputswa byeenkoms. Dit het plaasgevind in Bloemfontein op 14 Februarie.
Kamehelo het die volgende rekords tydens die atletiek byeenkoms gebreek:
- 100m = 11.18 sek.
- 200m = 22.80 sek.
Athletics
Kamehelo Moloke, Grade 7 learner of Naudeville Primary School, Welkom represented Goldfield High School in athletics.
He participated in the Lejweleputswa high schools event. It took place in Bloemfontein on 14 February.
Kamehelo broke the following records at the athletics meet:
- 100m = 11.18sec.
- 200m = 22.80sec.
More School news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied