)
Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms – Naudeville presteer

Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms. Kamehelo Moloke van Primêre Skool Naudeville het tydens die Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms puik presteer. Kamahelo is verkies tot die Vrystaat atletiekspan waar hy vanaf 2 tot 5…

Atletiek – Naudies leerder verteenwoordig hoërskool

Atletiek – Kamehelo Moloke, graad 7 leerder van Primêre skool Naudeville, Welkom het Hoërskool Goudveld in atletiek verteenwoordig. Hy het deelgeneem aan die Hoërskole Lejweleputswa byeenkoms. Dit het plaasgevind in…