Landbou. Die graad 11 LBP leerders van Hoër Landbouskool Marlow, het die lusernsaad-kursus bygewoon wat op Marlow aangebied is. Dirk Coetzee, landboukundige, het die kursus aangebied.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








