)

Bokhaarskool – Hoër Landbouskool Marlow

Bokhaarskool. Die Bokhaarskool is vanaf 23 tot 25 Januarie by Hoër Landbouskool Marlow aangebied. Die aanbieding is gedoen deur Mohair SA en The House of Fibre. SA Mohair bied die kursus aan by slegs twee skole in die land. Hoër Landbouskool Marlow is bevoorreg om een van dié skole te wees.

Die kursus is met baie professionaliteit deur die volgende persone aangebied: Riano Greyling, Roche Jongkind, Garry Willows en Hardie van den Heever.

Marlow het weereens ‘n geleentheid vir sy leerders geskep om ‘n vaardigheid aan te leer.

Hoër Landbouskool Marlow bedank almal betrokke, asook vir die wyse waarop die kursus aangebied is.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal