Matrieks 2022. Hoër Meisieskool Oranje se dertig matrieks van 2022, wat ’n gemiddelde A-simbool behaal het, is tydens die skool se medaljefunksie vereer. Die groep van dertig is Jazelle Strydom, Jada-Ruth Cloete, Jana Rheeder, Nicole Dreyer, Anja Louw, Kylin Nel. Amor Swanepoel, Mieke Louw en Katelyn Visser. Lara Delport, Annemie Grobler, Carla Fourie, Tuanè van der Westhuizen, Tildé-Mari Prinsloo, Talitha Lock. Danica du Toit, Andrea Beukes en Maritza Gütter. Chrismie Smith, Wilana Wolfaardt, Marita Oosthuizen, Nicóle le Roux, Meagan Straw, Guilma Lausberg, Didi Nel, Anjorie Ackerman, Karla Ferreira, Emma Fouché, Elsabé Paulsen en Liné Greyling.
Hierdie groep beplan ’n uiteenlopende verskeidenheid studierigtings, waaronder onderwys, tandheelkunde, medies, regte, teologie en sielkunde.
Die meerderheid van hierdie groep gaan aan die Universiteit van die Vrystaat studeer, gevolg deur die Noordwes-Universiteit, Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Pretoria.
Matrics 2022. Hoër Meisieskool Oranje’s thirty matrics of 2022, who achieved an average A symbol, were honoured at the school’s medal function. This group plans a diverse range of fields of study, including education, dentistry, medical, law, theology and psychology.
Most of this group will study at the University of the Free State, followed by the North-West University, Stellenbosch University and the University of Pretoria.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








