)

VCSV – Hoërskool Fichardtpark se kringe skop af

VCSV – Hoërskool Fichardtpark se kringleiers het hulle hul eerste byeenkoms gehad, waar hulle hul kringe ontmoet het. Die oggend was vol pret en die skoolgronde het sowaar gegons van die gesels.

Die tema vir die jaar 2023 kom uit 1 Tessalonisense 5: 16-18 “Leef voluit, bid voluit, gee voluit”

Ons vertrou dat gesonde vriendskappe en ware vreugde uit hierdie kringe sal spruit soos ons leerders saam groei in die woord van die Here.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal