Augsburg Landbougimnasium. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het gister, 18 Januarie nog ‘n matriekklas verwelkom. Welkom aan die matrieks van 2034!
Hierdie Graad 1’s het hul skoolloopbaan by Augsburg Landbougimnasium met entoesiasme, groot glimlagte en geen trane begin. Augsburg sien baie uit daarna om hulle dop te hou vir die volgende twaalf jaar.











Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








