2023 Graad 1. Woensdag, 18 Januarie, het Laerskool Hendrik Louw van Strand Jaco Joubert verwelkom as 2023 Graad 1.
Jaco, Hendrik Louw wens jou ‘n baie gelukkige en suksesvolle skoolloopbaan toe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf