Graad 1 2023. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad een by Primêre Skool Naudéville begin.
Geniet jou skoolloopbaan Johanique.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








