)

Hoërskool Pietersburg – Voorsitters 2023 bekend gemaak

Hoërskool Pietersburg. Hoërskool Pietersburg het hul voorsitters vir 2023, Niel Smit en Cara van der Goot, voorgestel.

Niel Smit – Portefeulje: Voorsitter: Sosiale komitee

  • Motto: Lewe elke dag asof dit jou laaste is
  • Gunsteling Bybelvers: Psalm 121:2 – ‭‭“My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.”
  • Drie woorde wat jou beskryf: Vreesloos, behulpsaam en toon respek
  • Gunsteling wegneemete: KFC – ‘n Dubbel chrunch burger meal

Cara van der Goot – Portefeulje: Voorsitter: Sosiale komitee

  • Motto: Vriendelikheid is die taal wat die dowes kan hoor en die blindes kan sien
  • Gunsteling Bybelvers: Psalm 112:7 – ‭‭”She confidently trusts the Lord to take care of her.”????
  • Drie woorde wat jou beskryf: Energiek, lag en passievol
  • Gunsteling wegneemete: McDonalds – Chicken nuggets, chips en ‘n Oreo McFlurry

Baie sterkte met jul werk in 2023!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://pieties.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal