SA Jagters Uitdaagskiet. Twee van Hoër Landbouskool Marlow se Wolramme, Derick Vermaak (Spreeu) en Nasie Vermaak (Ozzy) het deelgeneem aan die 0/18 LAPUA / SA Jagters Randslag en Senterslag uitdaagskiet (Stormbergtak).
Die twee manne het die volgende prestasies behaal:
- Spreeu behaal ‘n eerste plek in die 22R Kaliber afdeling en ‘n derde plek in die Junior Skut kompetisie.
- Ozzy behaal ‘n eerste plek in die Senterslag en ‘n derde plek in die Junior Randslag.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf