Monoloog Fees. Natasja Ferreira van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 15 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Monoloog Fees. Leeuwenhof Akademie in Gauteng was gasheer vir die fees. Sy het ‘n tweede plek vir Gr 8 leerders behaal.
Monologue Festival. Natasja Ferreira from Bethlehem Voortrekker High School participated in the National Monologue Festival on 15 October. The festival was held at Leeuwenhof Academy in Gauteng. She achieved a second place for Gr 8 learners.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photo supplied
Become a Sponsor








