)

Bredasdorp Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Boland presteer

Bredasdorp Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland van die Paarl, het die afgelope naweek aan die Bredasdorp Sewes Rugby toernooi deelgeneem.

Boland Landbou se O.15 en O.17 sewes spanne het baie goeie rugby gespeel. Die O.15-span het deurgedring tot in die semi-finaal en die O.17-span het as naaswenners geëindig.

Baie geluk aan Albie Bester, Alru Gous en Hans Verster wat na afloop van die toernooi gekies is as deel van ‘n span bestaande uit die spelers wat op die dag die beste sewes rugby gespeel het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal