)

Rising Star Tennistoernooi – Oranje Primêr neem deel met vier spanne

Rising Star Tennistoernooi. Op Maandag, 8 Augustus, het vier spanne van Primêre Meisieskool Oranje aan die Rising Star Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem.

Oranje se dogters het pragtige tennis gespeel en dit vreeslik baie geniet.

Die 1ste span wen al hul wedstryde en eindig eerste in die toernooi.

Oranje se 2de span eindig 2de in die toernooi.

Tennis liga: Op Maandag, 22 Augustus, het Oranje Primêr liga gespeel en die volgende uitslae behaal:

  • OMS 1 wen teen Primêre Skool Willem Postma 1 met 45 spelle.
  • Oranje 2 wen OMS 3 met 47 spelle.
  • OMS 4 verloor teen Primêre Skool Fichardtpark 1 met 27 spelle.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal