Krieket – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem se 0/11 en 0/13 spelers is opgeneem in die Streeks- spanne.
Die volgende o/13A spelers wat gekies is vir die Thabo Mofutsanyana Streeks-krieketspanne is:
- Xander Fourie
- Grové du Preez
- Ethan Helmand

Die o/13B krieket spelers wat gekies is, is:
- Heiken Venter
- WJ Gildenhuis
- Janco Botha
- Tian Jordaan
- Hanco Steyn
Die 0/11A spelers wat vir die Thabo Mofutsanyana Streeks-krieket spanne gekies is, is:

- Freek v/d Bergh
- Juann du Toit
- Joshua Scholtz
- Vincent Stadhouer
Die o/11B krieket spelers is:

- Johanno Strydom
- AJ Beukes
- Evan Janse van Vuuren
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








