)

Marilie Moolman tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché vs Cradock

Marilie Moolman tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se meisies tennisspan het aan die negentiende Marilie Moolman tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hulle speel teen Hoërskool Cradock uitgespeel vir die wisseltrofee en tree as wenners uit die toernooi.

Hoërskool Jim Fouché se spelers was Luise J van Rensburg, Iné Vorster, Lisa Botha, Zandria Bastone, Nelri Venter en Elseri Venter. Jim Fouché se afrigter is mnr Frikkie J van Rensburg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://JF.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal