)

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark neem deel aan SAMCA

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lion Cheerleaders het op Saterdag, 30 Julie 2022 aan SAMCA kompetisie deelgeneem. Dit is die “South African Majorette and Cheerleading Association” waaraan hulle deelgeneem het, en baie goed gedoen!

Die All-Girls behaal ‘n eerste plek in hul afdeling, asook die Co-Ed span in hul afdeling.

Daar was ook ‘n afdeling vir “Partnerstunts” waar Fichies se Cheerleaders baie goed gevaar het:

  • Thunder Assasins 1ste (Darren en Alexis)
  • Rise of the lions 2de (Damon en Vivienne)

Baie geluk FHP Lions!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://fpark.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal