)

Tennis – Hoërskool Outeniqua vs Hoërskool Framesby

Tennis. Hoër skool Outeniqua van George en Hoërskool Framesby van Gqeberha het, ten spyte van ‘n koue dag, mekaar op die tennis baan uitgedaag.

Ses seuns en ses dogters die het die Kwaggas verteenwoordig. Die dubbels het eerste begin waar Outeniqua vier van die ses wedstryde gewen het.

In die enkels het die seuns vyf wedstryde gewen. Ongelukkig kon Ivan Koen nie sy wedstryd speel nie en moes die Kwaggas die punt afstaan. In die dogters enkels het die Kwaggas een wedstryd verloor en vier gewen.

Dit het ongelukkig te donker geraak en daarom kon die laaste wedstryd nie voltooi word nie. Die finale uitslag is 13 – 4 in die guns van die Kwaggas.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal