)

Wiskundekompetisie – Benjamin Turner onder top 20 in Wes-Kaap

Wiskundekompetisie. Augsburg Landbougimnsium het dit weer gedoen! Op Donderdag, 28 Julie, het leerders van Augsburg Landbougimnasium deelgeneem aan die uitdunrondte van die jaarlikse Netwerk 24 Wiskundekompetisie.

Laerskoolleerders in graad 6 en 7 asook hoërskoolleerders van graad 11 en 12, kon deelneem. Benjamin Turner, ‘n graad 7-leerder, was een van Augsburg Landbougimnasium se leerders wat deelgeneem het. Hy behaal 79% behaal, wat hom onder die top 20-leerders in die Wes-Kaap plaas. Die leerders moes twintig vrae in sestig minute beantwoord.

Eksamenstaandaarde het tydens die wiskundekompetisie gegeld en geen sakrekenaars is toegelaat. Wat Benjamin se punte vir dié kompetisie so besonders maak, is die feit dat die vraestelle negatief gemerk word. Vir elke verkeerde antwoord word daar 5 punte afgetrek!

Benjamin neem weer op 28 September in die finale rondte deel. Augsburg wens hom baie sterkte toe vir die finale rondte. “Mag jou somme klop en jy ons skool se naam hoog hou!”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal