)

Skolereeks-XCO#3 – Fietsryers van Hoër Landbouskool Oakdale presteer

Skolereeks-XCO#3. Drie fietsryers van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, het verlede Saterdag aan die Skolereeks-XCO#3 in George deelgeneem. Hulle was deel van ‘n groot aantal fietsryers wat aan die Skolereeks-XCO#3 deelgeneem het.

Zander Groenewald het ‘n sesde plek in die jeugmans kategorie behaal. Jaco de Wet behaal ‘n derde plek en Ruben Erasmus ‘n sesde plek in die junior seuns kategorie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal