)

Eskom Expo – Hoërskool Strand leerders verwerf medaljes

Eskom Expo. Michelle Pretorius en Armand Smit, is beide in graad 12 by Hoërskool Strand. Hulle het op 4 Augustus aan die ESKOM-Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Stellenbosch-streekafdeling deelgeneem.  Hulle het ‘n silwer medalje vir hul projek, “Fuel Efficiency” verwerf.

Nadine Pretorius en Hanré Coetzee het by dieselfde Ekspo ‘n goue medalje vir hul projek, “UV, Lupus and A Little Bit of Sunshine” verwerf.  Hierdie twee graad 9-leerders het ook die prys vir die beste junior projek in die afdeling Biomediese en Mediese Wetenskappe gewen!

Armand Smit en Michelle Pretorius het silwer verwerf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal