SA Hockey. Ntsopa Mokoena, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het ‘n tweede SA Hokkie span op haar kerfstok! Ntsopa is gekies vir die SA Hokkie O.21 span. Sy speel einde Augustus vir dié span.
Ntsopa is vroeër vanjaar ook ingesluit in die SA Woman’s 5s Hockey Team.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








