)

Goue Leeus Rugby Finaal – Hoërskool Florida se 1ste span vs Randburg

Goue Leeus Rugby Finaal. Hoërskool Florida se 1ste rugby span het Saterdag, 23 Julie, teen Hoërskool Randburg kragte gemeet. Die wedstryd is gespeel in die Goue Leeus Finaal vir Groot Skole. Hoërskool Florida het met Hoërskool Randburg afgereken met ‘n skitterende telling van 43-12. 

Hierdie bul-wedstryd het plaasgevind op Randfontein rugby klub se veld, onder die spreiligte. Florida het hul teenstanders uit-oorlȇ in elke fase van die wedstryde. Die agterlyn van Florries was kookwater met 5 drieë. Florida se nr 10, Divan Venter, het 23 van se span se punte aangeteken!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.florries.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal