)

Sentrale Skole Rugby Reeks – Hoërskool Witteberg presteer

Sentrale Skole Rugby Reeks. Tydens die semi-finale van die Sentrale Skole Rugby reeks het Hoërskool Witteberg van Bethlehem baie goed gevaar. Vyf van Witteberg se spanne het as wenners van die veld gestap.

Witteberg se uitslae was as volg:

  • 1ste Span wen 22-19 vs. Hoërskool Diamandtveld van Kimberley
  • 2de Span verloor 12-7 vs. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein
  • 3de Span wen 17-7 vs. Hoëskool Diamantveld
  • 16A Span wen 35-5 vs. Hoërskool Noordkaap van Kimberley
  • 16B Span verloor 47-5 vs. Hoërskool Diamantveld
  • 15A Span verloor 31-5 vs. Hoërskool Diamantveld
  • 15B Span verloor 17-7 vs. Hoërskool Diamantveld
  • 14A A Span wen 5-0 vs. Hoërskool Diamantveld
  • 14B B Span wen agv Hoërskool Diamantveld wat onttrek het

Vyf Witteberg spanne (14A, 14B, 16A, 3de span en 1ste span) sal eerskomende naweek vir die eerste plek kompeteer in Bloemfontein.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/`

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal