Suid-Gauteng Hokkie. Hoërskool Monument, Krugersdorp, is baie trots op Keira-Marie Heintjie. Sy het Monnas verteenwoordig in die Suid-Gauteng Hokkie O.14A-span. Die span het die North Regional Tournament afgesluit met ‘n oorwinning in die finaal van 5-0 teenoor die KZN Coastal U14A-span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf