Cravenweek Rugby. PJ Strauss is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Hy is aangewys as die Griffons se speler van die week by die laerskole se Cravenweek rugby. Hierdie geleentheid is aangebied by Hoërskool Monument in Krugersdorp, Gauteng.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf