)

Skole Rugby – Hoër Landbouskool Marlow rugbyspelers in verskeie spanne

Skole Rugby. Twee rugbyspelers van Marlow Landbouskool is gekies om die OP 0/18 Akademiespan te verteenwoordig by die Nasionale 0/18 Akademieweek skole rugby. Dempers Meyer en Conrad Botha neem gedurende die vakansie deel aan die nasionale toernooi.

Gideon Jordaan, graad 10-leerder van Marlow, is gekies om die OP 0/16 Grant Khomo Span te verteenwoordig. Die Grant Khomo Week is altyd ‘n hoogtepunt op SA Rugby se kalender.

Marlow is trots op vier leerders wat gekies is vir die OP 0/16 Uitnodigingspan. JJ van der Mescht, Robert van Zyl, JP Richter en Jan Els neem ook gedurende die Junievakansie op Frankfort deel.

Gideon Jordaan, Dempers Meyer en Conrad Botha

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal