)

Elements of Dance SA – Primêre Skool Naudeville skitter

Elements of Dance SA. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique Joubert, Chelsea Joubert en Anandi Jacobs het skitterend presteer tydens die Elements of Dance SA kompetisie. Hulle het 4 Junie by die Ernest Oppenheimer Teater deelgeneem. 

Die volgende prestasies is behaal:

Dominique joubert het ‘n silver ???? in Jazz en goud????in HipHop ontvang. 

Chelsea Joubert het ‘n goud???? in Jazz en brons????️ in HipHop ontvang. 

Anandi Jacobs het goud???? ontvang vir haar akrobatiese dans.

Daar was  78 dansers en Anandi het die trofee gekry vir die junior danser met die hoogste telling!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal