Netbalafrigters. Twee van Hoërskool Upington se Netbalafrigters, Dolla Lombaard en Christine Esterhuizen, tree op as keurders van die ZFM Netbalspan. Chrisine Esterhuizen is ook gekies as die afrigter van die 0/15 Robyne span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf