PRG Hokkie. PRG hokkie het die afgelope naweek, 27 tot 28 Mei, meegeding teen Hoërskool Parel Vallei se hokkiespanne. Die PRG se Hokkie uitslae was as volg:
- 19A 7-0
- 19B 5-0
- 19C 9-0
- 16A 6-0
- 16B 2-0
- 16C 4-0
- 16D 21-0
- 14A 6-1
- 14B 2-1
- 14C 15-0
- 14D 9-0
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Fotokrediet: Jan van Zyl.