)

ANHS Hokkie – Hoërskool Aliwal-Noord in Grens Finaal

ANHS Hokkie. ANHS Hokkie se 1ste hokkiespan het die finaal in die Grens Inland Spar-toernooi 2022 gehaal!

Die 1ste Hokkiespan van ANHS het op Sondag, 22 Mei, in Queenstown aan die jaarlikse Spar toernooi deelgeneem. Die dag beloof altyd om gevul te wees met goeie hokkie en samehorigheid. 

Van die begin af, het die Alies gewys hulle is een van die gunsteling spanne om mee berekening te hou.

Die volgende uitslae is ‘n bewys van die volgende stelling:

  • Alies wen 2-1 teen Hangklip
  • Alies wen 7-0 teen Templeton
  • Alies wen 3-0 teen Kingsridge
  • Alies wen 6-0 teen St Christopher’s

Die Alie-span dring hiermee deur na die finaal waar hulle te staan kom teen Queestown Girls High. Ook genoem GHS. Hulle het sommer dadelik met baie ywer en vurige spel die wedstryd begin. Met baie goeie afrondingspel, slaag GHS daarin om die wedstryd 3-0 te wen. 

Alies behaal ‘n algehele tweede plek vir die Grens Inland Spartoernooi 2022. Elke Alie Hokkie-bokkie, het weereens Aliwal-Noord se naam hoog hou.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal