)

Eden Mini Tennistoernooie – Hoërskool Outeniqua oorheers

Eden Mini Tennistoernooie. Hoërskool Outeniqua, George, se leerders het die afgelope naweek die Eden Mini Tennistoernooie oorheers.

Drikus De Jager het die mans enkels afdeling gewen. Hy gaan voort om die dubbels te wen saam met sy spanmaat. Hulle het teen Willem Breytenbach en sy spanmaat gespeel.

Devilliers Lamprecht het deelgeneem aan die o.14 enkels afdeling. Devilliers het ook die enkels gewen.

Ilé Lategan het in die dames afdeling deelgeneem en wen beide die enkels en die dubbels.

Ivan Beukes het aan die CPT Mini Tennistoernooi in die o.16 afdeling deelgeneem. Hy het ook beide die enkels en dubbels gewen!

Baie geluk aan Drikus, Devilliers, Ivan en Ilé met die fantastiese prestasies!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://outeniqua.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal