)

OMS Tennis – Nie-amptelike SA kampioen vir meisiestennisspanne

OMS Tennis. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste tennisspan is die nie-amptelike Suid-Afrikaanse kampioen vir meisiestennisspanne in 2022. Dít nadat OMS se 1ste tennis span Saterdag die Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch in die eindstryd van die ITEC Amanda Coetzer-tennistoernooi met 5-1 geklop het.

Agt van die heel beste spanne in Suid-Afrika was in aksie. Die gasheerskool was nou vyf uit die laaste nege keer wat die toernooi aangebied is, die wenners. Oranje het ook in Maart vanjaar vir Bloemhof in die eindstryd van die Gerrie Berner-toernooi in die Paarl geklop.

Die Oranjeniete was onoorwonne ná oorwinnings oor Paarl Girls’ High (4-3, halfeindstryd), Rhenish Girls’ High (7-0), Waterkloof (7-0) en Paarl Gimnasium (6-1).

Paarl Girls’ het derde geëindig, Rhenish Girls’ High School vierde, Hoërskool Waterkloof vyfde, Hoërskool Menlopark sesde, Afrikaanse Hoër Meisieskool sewende en Paarl Gimnasium agtste.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal