)

You are sponsoring

OMS Tennis - Nie-amptelike SA kampioen vir meisiestennisspanne

OMS Tennis. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste tennisspan is die nie-amptelike Suid-Afrikaanse kampioen vir meisiestennisspanne in 2022. Dít nadat OMS se 1ste tennis span Saterdag die Hoër…