)

Tennis – OMS wen BVHS net net met ‘n skrale punt

Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem het net net verloor teen Oranje Meisies. Hulle het met ‘n skrale punt teen Oranje Meisies verloor. BVHS se tennis meisiesspan het bestaan uit:

  • Mianca van Niekerk
  • Carise van Rooyen
  • Heili Pretorius
  • Chloë Opperman,
  • Anke Heyns,
  • Annika van Rooyen

Baie geluk aan Oranje se span en welgedaan aan BVHS se tennis meisiesspan. Julle sportmangees, uithouvermoë en uitmuntende tennis maak van julle Trekkers waarop BVHS baie trots is.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal