)

Mnr/ Mej Hoërskool Strand – Brendon van Rooyen en Megan Hughes

Mnr/ Mej Hoërskool Strand. Die Mnr. en Mej. Hoërskool Strand-geleentheid het op 6 Mei gesorg vir baie opwinding en pret. Francois van Hoezitsameling het die gehoor vermaak met sy sangtalent. Hy het ook verseker dat die aand glad verloop.

Hoërskool Strand se dansers was die perfekte vullers om te verseker dat die finaliste genoeg tyd gehad het om te verklee. Die finaliste het hulself voorgestel deur perfek op die gewilde Footloose te dans. Elkeen het mooi by die Country Western tema tydens die eerste rondte gepas. Gedurende die tweede rondte het hulle dagdrag aangehad en die aand is afgesluit met ‘n finale rondte in aanddrag.

Baie geluk aan elke finalis. Julle het almal pragtig gelyk en Hoërskool Strand is trots op elkeen van julle.

‘n Spesiale gelukwensing gaan aan die volgende katogorie-wenners:

  • Mnr. Hoërskool Strand: Brendon van Rooyen
  • Mej. Hoërskool Strand:Megan Hughes
  • Eerste prins en prinses: Tashreeq Moller en Avanya Carelse
  • Tweede prins en prinses: Aiden Afrika en Anika van Zyl
  • Mnr. en Mej. Fotogenies: Leithan Beckett en Megan Hughes
  • Mnr. en Mej. Persoonlikheid: Aiden Afrika en Megan Hughes

Die meisie-finaliste het almal geld vir liefdadigheid ingesamel. Hulle het meer as R20,000 word aan TiAmo geskenk. Baie-baie dankie aan elkeen wat geld bygedra het vir hierdie wonderlike saak. Ons debutant vir 2022 is Jané Swart wat R4500 ingesamel het.

Hoërskool Strand bedank elkeen wat geld bygedra het vir hierdie wonderlike saak. Die debutant vir 2022 is Jané Swart wat R4500 ingesamel het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal