)

Tygerberg Eisteddfod – Hoërskool Upington ontvang goud

Tygerberg Eisteddfod. Hoërskool Upington se dogterskoor het vanjaar weer aan die Tygerberg Eisteddfod in Kaapstad deelgeneem. Uppies se koor en ‘n goue toekenning verwerf.

Die koor het, as laaste voorbereiding vir die optrede, ‘n meestersklas bygewoon. Die klas was aangebied deur Hannelize du Plessis, dirigent van Hoërskool Bellville se koor. Daarna het hulle Babylonstoren besoek. Daar het die leerders meer geleer oor die geneeskundige waarde van natuurlike produkte. Die meisies het ook Tafelberg besoek.

Met ‘n Besoek aan die Baxter-teater, waar die meisies na die “Hairspray” musical kon kyk, is die toer afgesluit.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.uppies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal