Gholf – Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch se gholfspan was die naaswenners van die Sun City Kampioenskappe.
Jack Brugman en Andries van der Vyver het puik rondtes van 73 elk gespeel en danksy hulle het die span as naaswenners geëindig.
Die span het amper ‘n oornag agterstand van 15 houe uitgewis om met slegs 4 houe agter die wenners, St. Stithians van Johannesburg, geëindig. Hoër Jongenskool Paarl was derde.
Andries van der Vyver het ‘n puik 4de plek en Jack Brugman ‘n gesamentlike 5de plek behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








