)

Poort Stelwerk kompetisie – Hoërskool Ermelo presteer

Poort Stelwerk kompetisie. Die Erries se stelwerk is van hoogstaande gehalte. Die Erries neem elke jaar deel aan die Poort Stelwerk kompetisie en het weereens vanjaar besonder goed presteer.

Drie leerders se werk word in die Poort-bundel ingesluit: Leandri Viviers se stuk genaamd “Dit was ‘n moeilike besluit”, Walter van der Walt se “Die selfoon lui skielik…” en Christiaan Wege se stuk: “ ‘n Kykie in my lewe”. Leandri eindig onder die top tien van hierdie landswye kompetisie.  Baie geluk aan die leerders.

Baie geluk ook aan die Afrikaanse departement vir die bemoeienis wat reeds van graad 8 met leerders se stelwerk gemaak word.  Mag die Erries se skryfwerk elke jaar van krag tot krag gaan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal