)

Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms – Johani van Tonder skitter

Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms. Nog ‘n byeenkoms, nóg ‘n medalje vir Johani van Tonder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Dié keer op die Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms in Kaapstad.

Tydens die byeenkoms het sy ‘n derde plek in die driesprong met ‘n poging van 12.56 m. behaal. Johani het verlede maand die nasionale o.18-titel in dié nommer verower.

Nadia Vorster het ook vir die SA seniors gekwalifiseer waar sy 10de in die hoogspring geëindig het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal