)

Mpumalanga Jeugskou – EHS se Jeugskouspan maak skoonskip

Mpumalanga Jeugskou. ‘n Klein groepie leerders, het Hoërskool Ermelo se naam hoog gehou. Jade van Strijp, Sudré Meyer, Nia Moller, Martionette Rautenbach, Amahle Nzimande, Zetske van der Merwe en Delené Arnoldi het hul weer goed van hul taak gekwyt by die Mpumalanga Jeugskou. Die jeugskou is gehou te Middelburg Hoërskool (Middieplaas) op Woensdag 20 April.

Die ses leerders het as volg presteer by die Mpumalanga Jeugskou:

  • Jade van Strijp: eerste plek Hoenders snr.
  • Sudré Meyer: tweede plek Hoenders snr.
  • Nia Moller: derde plek Veeplaas Afslaers kompetisie. Sy was ook die jongste deelnemer.
  • Martionette Rautenbach: eerste plek Konyne Senior
  • Amahle Nzimande: tweede plek konyne Senior
  • Zetske van der Merwe: eerste plek Senior Kulinêre Kuns
  • Delené Arnoldi: tweede plek Senior kulinêre kuns waar die leerders kolwyntjies moes versier.
Foto’s: links: Jade van Strijp en Sudré Meyer Regs: Delené Arnoldi

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal