)

Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus

Seuns Hokkie.

Op Woensdag 13 April, het die Erries se hokkie seuns in hulle tweede ligawedstryd teen Hoërskool Volksrust te staan gekom.

Die 0/16-span was eerste aan die beurt en wen die wedstryd met twee doele teenoor nul. Doelskieters was Armand Coetzer en Andrew Steyn. 

Die eerstespan se wedstryd was ‘n uitdagende stryd, maar die Erries stap as oorwinnaars van die veld af met ‘n eindtelling van 3-0. Hier was die puntemakers Edrich Beyer met een doel en CJ van Huyssteen met twee doele.

Baie geluk aan albei spanne met die oorwinnings en prag hokkie-spel. Sterkte vir die volgende wedstryd teen Hoërskool Standerton.

CJ Steenkamp

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Fotokrediet: Dale Groenewald

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal