)

AHNS Netbalspan – O.18 span by afrigtingskliniek deur Jenny van Dyk

AHNS Netbal. Tydens die Maart skoolvakansie het Hoërskool Aliwal-Noord se netbal dames Camp Discovery bygewoon.  Die O.18 AHNS netbalspan het ‘n afrigtingskliniek bygewoon wat aangebied was deur die bekende afrigter, Jenny van Dyk.

Die span het hard gewerk en baie nuwe vaardighede aangeleer wat hulle 100% gereed maak vir die komende seisoen. ANHS Netbal is trots om te spog dat die Tuks netbalspelers baie beïndruk was met hul netbalspelers. Tydens die toer het die span 5 oefenwedstryde gespeel.

Die wedstryde se uitslae was as volg:

  • Alies wen teen Assumption Convent School 13-3
  •  Verloor teen Hoërskool Bastion 11-8
  • Alies wen teen Hoërskool Hans Merensky 26-8
  • Wen ten Northern Academy 13-9 Alies wen teen Brits 14-12
  • Alies wen teen Brits 14-12

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal