)

Paarl Gimnasium Netbalfees – Hoërskool Nico Malan

Paarl Gimnasium Netbalfees. Hoërskool Nico Malan van Kaapstad se o/18A en o/16A dogters het die voorreg gehad om na twee jaar weer te kon toer en die Paarl Gimnasium Netbalfees het nie teleurgestel nie.

Die meisies het teen sterk opponente te staan gekom, en hulle het uitstekend gespeel, al word dit nie altyd deur die telbord uitgebeeld nie.

Die O.18A’s het die volgende uitslae behaal:

  • Wen Hugenote Hoërskool 17 – 15
  • Hulle speel gelykop teen Paarl Girls High B 13 – 13
  • Wen Hoërskool DF Malan 16 – 7
  • Verloor HTS Middelburg 16 – 17
  • Wen Hoërskool Drostdy B 24 – 10
  • Verloor teen Hoërskool Waterkloof 11 – 25
  • Speel gelykop teen Hoërskool Transvalia 15 – 15
  • Verloor teen Hoërskool Durbanville 6 – 29
  • Verloor teen Paarl Gimnasium A 11 – 29

Die O.16A’s het die volgende uitslae behaal:

  • Verloor teen Paarl Gimnasium A 5 – 33
  • Nico Malan verloor teen Hoërskool Framesby 9 – 19
  • Verloor teen Hoërskool Brackenfell 11 – 13
  • Verloor teen Paarl Gimnasium B 12 – 21
  • Wen teen Hoërskool DF Malan 15 – 13
  • Verloor teen Hoërskool Drostdy 7 – 20
  • Wen teen Hoërskool Parel Vallei 12 – 11
  • Wen teen Hoërskool Bellville 12 – 5

#hsnicomalan#hsnicomalanontour#hsnicomalansport

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://nicomalan.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal