)

Easter Hockey Tournament – Hoërskool Witteberg sluit op hoë noot af 

Easter Hockey Tournament.  Hoërskool Witteberg van Bethlehem se 1ste hokkiespan het hul Belgotex Fairmont Easter Hockey Tournament in Kaapstad vanoggend op ‘n hoë noot afgesluit.

Die meisies het 07:00 teen Hoërskool Hermanus uitgedraf. Witteberg het die wedstryd met 1 – 0 gewen. ‘n Totaal van 10 wedstryde is in sewe dae van die toernooi gespeel. Witteberg het uitstekend gevaar en 6 van hul wedstryde gewen.

Vyf van Hoërskool Witteberg se eerstespan-spelers is ingesluit in die internasionale toerspan. Hulle is Ivé van der Westhuizen,, Ané Beneke, Amy Kotze, Rethabile Motahane en Evané du Toit. Dit was ‘n uitstekende toer en die span sien met groot verwagting uit na die 2022 seisoen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal