)

SA Level 3 Swem – Johan Louw en Liebe Karsten van Upington presteer

SA Level 3 Swem. Twee leerders van Hoërskool Upington, Johan Louw en Liebe Karsten, het deelgeneem aan SA Level 3 Swem Kampioenskappe te Sasolburg. Beide swemmers het baie goed presteer.

Liebe het aan 6 items deel geneem en haar uitslae lyk as volg:

  • 50m borslag – 4de
  • 50m vlinderslag – silwer
  • 50m vryslag – goud
  • 50m rugslag – silwer
  • 100m vlinderslag – brons
  • 100m vryslag – 4de

Johan het aan 10 items deel geneem en sy uitslae lyk as volg:

  • 400m vryslag – 6de
  • 50m rugslag – 11de
  • 100m vlinderslag – silwer
  • 100m vryslag – brons
  • 50m borslag – 8ste
  • 200m IM – 7de
  • 50m vryslag – goud
  • 200m borslag – 7de
  • 200m rugslag – 11de
  • 50m vlinderslag- 4de

Baie geluk, Uppies is trots op julle!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://uppies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal