)

Vrystaat Tennis – Ses Grey Kollege leerders gekies vir O.19 span

Vrystaat Tennis. Grey Kollege is baie trots op die tennisspelers wat gekies is vir die Vrystaat O.19 tennisspan wat komende naweek gaan deelneem aan die IPT.

Mnr. Marnus van Wyk van Grey is ook aangewys as spanbestuurder vir die O.19’s. Die leerders war gekies is vir die Vrystaat O.19 span is Mpho Leshoele, Cornel Liebenberg, Lian du Toit, Nic Reis, Liam Ellis en Matseliso Matang. Fourie Vermeulen speel vir die O.15 span.

#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyTennis#tennis

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal