)

PI Dag – Hoërskool Langenhoven vier PI dag

PI dag. Hoërskool Langenhoven het gister, 14 Maart, Pi-dag met groot geesdrif gevier. Dit is ook Albert Einstein se verjaardag. Die dag word op 14 Maart (3/14), regoor die wêreld gevier.

Pi (Griekse letter “π”) is die simbool wat in wiskunde gebruik word om ‘n konstante voor te stel – die verhouding van die omtrek van ‘n sirkel tot sy deursnee – ongeveer 3.14159. Pi-dag word 14 Maart gevier omdat 3,14 die afgeronde waarde van Pi is. Die Wiskunde-leerders vier dit deur te kyk hoeveel desimale syfers hulle na die komma kan opnoem.

Hulle kyk ook op die internet na die nuutste verwikkelinge om Pi te kan bereken en deel feite oor Pi. Lank lewe Wiskunde!

Hier verskyn Mev. Sonja Smith, Wiskunde-onderwyseres en mnr. Smith (skoolhoof) saam met van die graaad 11-leerders.

Henco SmithSonja Smith

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovenhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal