)

Interne Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood leerders presteer

Interne Redenaarskompetisie. Laerskool Westwood van Boksburg het hul interne redenaarskompetisie op Donderdag 3 Maart aangebied.  Die leerders was gretig om weer in persoon deel te neem. Dit was vir die onderwysers en ouers sommer baie lekker om die talentvolle sprekers weer op die verhoog te sien.

Die graadwenners van Wessies se Interne redenaarskompetisie was as volg:

  • Christiaan Kleynhans Gr.1
  • Milea Theron Gr.2
  • Dehan Labuschagne Gr.3
  • Dinique v Rensburg Gr.4
  • Megan-Lee Myburgh Gr.5
  • Xianique Joubert Gr.6
  • Xuan Myburgh Gr.7

Baie geluk aan al die graadwenners.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal